BERNARD COMBRINK: Komeet vir die Koninkryk

Elna Mouton

Abstract


Hans Jacob Bernardus Combrink is op 23 Oktober 1940 in Lydenburg, Transvaal
gebore. In 1957 slaag hy matriek aan die Hoërskool Noord-Oosrand (Benoni) met
ses onderskeidings. Daarná studeer hy in die Teologie aan die Universiteit van Pretoria, en
verwerf die grade BA (1960), BD (1963) en BA Hons (Grieks - 1964), almal cum laude.
Op 4 Julie 1964 tree hy in die huwelik met Anna Lucia Antonites, ’n onderwyseres.
Vier kinders word uit die huwelik gebore. In Desember 1965 voltooi hy die doktorale
eksamen (ThDrs) aan die Vrije Universiteit (Amsterdam) met lof, en verwerf vervolgens
die graad ThD op 17 Mei 1968. Sy proefskrif word in dieselfde jaar gepubliseer
(Groningen: VRB), met as titel Die diens van Jesus: ’n Eksegetiese beskouing oor Markus
10:45.

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.7833/80-0-751

Refbacks

  • There are currently no refbacks.



ISSN 2305-445X (online); ISSN 0254-1807 (print)

Attribution CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2013.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help