NEW AVENUES: THE DIALOGICAL NATURE AND METHOD OF BIBLE INSTRUCTION*

  • J A Smit University of Durban-Westville
Keywords: Dialogical,

Abstract

Die veld van die opvoedkunde vorm een van die primêre arenas waarin die politieke stryd om `n meer demokratiese samelewing in Suid Afrika daar te stel, hom afspeel.Die daarstel van `n nuwe, meer relevante opvoedkunde konfronteer opvoeders  met die taak om navorsing te doen oor en te eksperimenteer met veral nuwe metodes en `n meer demokratiserende verwerking van kurrikulum-en kursus inhoude. Die verkenning van die dialogise aard en metode van Bybel/godsdiensonderrig moet binne hierdie raamwerk sowel as binne die raamwerk van interdissiplenêre dialoog beoordeel word. Die transformerende effek van die kommunukasie tussen God en die mens, die aspekte van sowel die transformerende gebeure in die didaktiese kommunikasieproses, die kontekstuele betrokkenheid van die dialogise leerervaring en die transformerende effek van die gesuggereerde emosionele ruimte in die leersituasie vorm die beginsels ten grondslag van hierdie voordrag. Die dialogise model kan effektief aangewend word om leerlinge/student te begelei om Bybelinhoude selfstandig en relevant te kontekstualiseer, om die gesonde persoonliksheid- en sosiale ontwikkeling van leerlinge interaksioneel te stimuleer en om `n meer demokratiese asook assertiewe ingesteldheid by leerlinge te stimuleer. The aim of this article is to participate in the dialogue on a more democratic, more effective an a more relevant education system for pupils in South Africa, especially in the field of Bible/religious education.  I give a broad overview of the general needs in education and then proceed to motivate and explain the nature, function and use of what I would like to call a dialogical model of instruction.

Author Biography

J A Smit, University of Durban-Westville
University of Durban-Westville
Published
2020-03-06
Section
Articles