EKSEGETIESE KANTTEKENINGE BY JOHANNES 13

  • Jan A du Rand Universiteit van die Oranje-Vrystaat
Keywords: John 13

Abstract

Die immergroen boodskap van die Nuwe Testament is geklee in sy eie taal (Grieks) en wêreldbeeld.  En met ‘n eie 20ste-eeuse wêreldbeeld, taal en begrippe-apparaat moet ons nou probeer deurdring tot die verstaan van die bedoeling van die stuk Grieks voor ons.  In hierdie geval die 38 verse van Johannes 13.  Dit is en bly ‘n boeiende avontuur en geskied vanuit ‘n bepaalde metodologiese benadering waarin sekere metodes aangewend word.

Author Biography

Jan A du Rand, Universiteit van die Oranje-Vrystaat
Departement Nuwe Testament, Teologie Fakulteit
Published
2020-04-06
Section
Expository and Homiletical Contributions