DIE OOREENKOMSTE EN VERSKILLE TUSSEN BYBELONDERRIG EN BYBELKUNDE

  • J H Botha Die Onderwyserskollege, Port Elizabeth
Keywords: Bybelonderrig, Bybelkunde

Abstract

Bybelonderrig en Bybelkunde word dikwels verwar en daarom is dit nodig om die belangrikste ooreenkomste en verskille tussen hierdie twee vakgebiede kortliks uiteen te sit.

Author Biography

J H Botha, Die Onderwyserskollege, Port Elizabeth
Die Onderwyserskollege, Port Elizabeth
Published
2020-04-06
Section
EDUCATION FORUM