DIE BYBELKUNDE-KONGRES 1981: 'N BELANGRIKE STAP VORENTOE

  • B C Lategan Stellenbosch University
Keywords: Religious education, South African Schools

Abstract

Op 9 Mei 1981 het verteenwoordigers van elf universiteite, vier onderwyskolleges, die Transvaalse en Kaapse Onderwysdepartemente, Departement van Onderwys en Opleiding, die N G en N H Kerke in Pretoria byeengekom.  Die inisiatief vir die reël van die kongres het van die Universiteit van Pretoria uitgegaan, met name van dr W Vosloo, wat besondere moeite gedoen het om ‘n verteenwoordigende groep afgevaardigdes byeen te bring.

Downloads

Download data is not yet available.

Author Biography

B C Lategan, Stellenbosch University
Departement Bybelkunde
Published
2021-10-09
Section
EDUCATION FORUM