Face of the Deep: A Theology of Becoming Deur Catherine Keller

  • L. Juliana M. Claassens Baptist Theological Seminary, Richmond, Virginia, VSA en Universiteit Stellenbosch

Abstract

Catherine Keller se nuutste boek Face of the Deep: A Theology of Becoming (London: Routledge, 2003) is ’n interessante kombinasie van konstruktiewe sistematiese teologie, post-strukturalisme, feminisme, en chaos-teorie. Face of the Deep is ten diepste ’n intertekstuele projek waarin Keller op kreatiewe wyse in gesprek tree met die Bybelse tekste aangaande die skeppingsleer, Christen en Joodse tradisie, filosowe soos Jacques Derrida en Mikhail Bakhtin, bevrydings en femistiese teoloë en selfs Melville se Moby Dick.

Downloads

Keine Nutzungsdaten vorhanden.
Veröffentlicht
2013-06-12
Rubrik
BOOK REVIEWS