SKRIFINSPIRASIE EN TEOLOGIESE HERMENEUTIEK

  • C J Retief Universiteit van Wes-Kaapland

Abstract

Dit is alleen met groot huiwering dat ek my op dieselfde veld waag waaroor prof H W Rossouw dit so kundig in sy referaat oor die hermeneutiese probleem het.  Die doel van hierdie skrywe is dan ook nie om maar enigsins sy referaat te bevra nie, maar om eerder, met verwysing daarna en in aansluiting daarby, enkele opmerkings te maak oor die interessante verhouding tussen die leer van die inspirasie van die Skrif en teologiese hermeneutiek.

Downloads

Keine Nutzungsdaten vorhanden.

Autor/innen-Biografie

C J Retief, Universiteit van Wes-Kaapland
Departement Bybelkunde
Veröffentlicht
2020-04-07
Rubrik
General Articles