“FILIPPUS EN DIE ETIOPIËR”, HOMILETIESE AANTEKENINGE BY HANDELINGE 8:26-40

  • Bertie Du Plessis N G K Suid-Oos, Pretoria

Abstract

Die vertelling Filippus en die Etiopiër is 'n belangrike hoofstuk in die geskiedenis van die uitbreiding van die evangelie.  Iets van nuutheid van die nuwe verbond kom hier aan die lig.  Die klimaks van die vertelling is die doop van die Etiopiese amptenaar.  Dit verseël die sprong wat gemaak is in die praktyk van die nuwe verbond.  By ‘n doopdiens kan die prediking uit dié perikoop duidelik maak wat inlywing in die kerk beteken.

Downloads

Keine Nutzungsdaten vorhanden.

Autor/innen-Biografie

Bertie Du Plessis, N G K Suid-Oos, Pretoria
N G K Suid-Oos, Pretoria
Veröffentlicht
2021-10-09
Rubrik
EXPOSITORY AND HOMILETICAL CONTRIBUTIONS