DIE WEDERSYDSE ERKENNING VAN BYBELKUNDE-KREDIETE

  • Ferdinand Deist Universiteit van Suid-Afrika

Abstract

Die probleem van die wedersydse erkenning van Bybelkunde-krediete bestaan op voorgraadse sowel as nagraadse vlak.  In sommige opsigte kan ‘n mens die twee vlakke van mekaar skei, maar in ander opsigte gee juis die voorgraadse probleme aanleiding tot probleme by toelating tot nagraadse studie.  Wat ek hieronder noem, hoef nie noodwendig “universeel’ waar te wees nie, maar spruit uit my eie ervaring met toelating van studente vanaf ander Universiteite by Unisa.

Downloads

Keine Nutzungsdaten vorhanden.

Autor/innen-Biografie

Ferdinand Deist, Universiteit van Suid-Afrika
Teologiese Fakulteit
Veröffentlicht
2021-10-09
Rubrik
EDUCATION FORUM