‘QUO VADIS’ NUWE TESTAMENT STUDIES? ’N RESPONS

  • Dirkie Smit Sistematiese Teologie Universiteit Stellenbosch

Abstract

Ek stem saam met prof Lategan dat die Nuwe Testament se “Geschichtlichkeit” – die historiese aard van die Nuwe Testament – van kardinale belang is en dat dit in die studie en opleiding aan die Teologiese Kweekskool erken en geëer moet word. Vir die bestudering van die Nuwe Testament is veral van belang dat die verskillende Nuwe Testamentiese dokumente se historiese ontstaansituasie benadruk word.

Downloads

Keine Nutzungsdaten vorhanden.
Veröffentlicht
2013-06-12
Rubrik
'Quo Vadis' Theology