HERBESINNING OOR BYBELKUNDE EN GODSDIENSONDERRIG OP SKOOL

  • H J S Stone Universiteit van Suid-Afrika
Keywords: Bybelkunde, godsdiensonderrig, bybelstudie

Abstract

Bybelkunde as skoolvak is in Suid-Afrika ongeveer ‘n decade oud.  Dit is in 1969 in Transvaal ingevoer, toe nog bekend as Bybelstudie. Die groei wat sedertdien wel plaasvind, voldoen nie aan die vroeëre hoë verwagtings nie.  Nie wat die leerlingtal betref nie;  ook nie wat die aantal skole waar die vak geneem kan word betref nie.  Nou, na tien jaar, het dit tyd geword om weer ‘n keer grondig na Bybelkunde (en na die sustervak Godsdiensonderrig) te kyk.

Author Biography

H J S Stone, Universiteit van Suid-Afrika
Fakulteit Opvoedkunde
Published
2020-04-07
Section
EDUCATION FORUM