RESENTE SUID-AFRIKAANSE LITERATUUR OOR DIE KERK (TWEEDE AFLEWERING)

  • D J Smit Universiteit van Wes-Kaapland

Résumé

In die eerste oorsigtelike artikel is onderneem dat sommige van die publikasies verdere aandag sou ontvang.  In hierdie aflewering word dan nader gekyk na die eerste twee publikasies op die lys, nl J A Heyns: Die kerk 1977 en P F Theron: Die ekklesia as kosmies-eskatologiese teken 1978.  Albei skrywers is belangrike dogmatici in die Ned Geref Ker ken beide werke is dan ook deur die N G K B, Pretoria, uitgegee.

Téléchargements

Les données sur le téléchargement ne sont pas encore disponible.

Biographie de l'auteur-e

D J Smit, Universiteit van Wes-Kaapland
Fakulteit Teologie
Publié-e
2020-04-07
Rubrique
Guide to Recent Literature